ORANIA DORPSRAAD, VULLISTERREIN EN POSKANTOOR BESIGHEIDSURE GEDURENDE DIE FEESTYDPERK
Uitgereik op: 20 December 2024
Korporatiewe Dienste
0
ORANIA DORPSRAAD, VULLISTERREIN EN POSKANTOOR BESIGHEIDSURE GEDURENDE DIE FEESTYDPERK
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
ORANIA DORPSRAAD, VULLISTERREIN EN POSKANTOOR BESIGHEIDSURE GEDURENDE DIE FEESTYDPERK
Opsomming : Die dorpskantoor, vullisterrein en poskantoor sal op 24 Desember net halfdag oop wees en op 25, 26 en 27 Desember en 1 Januarie gesluit wees. Nooddienste is steeds beskikbaar.
Geliewe asseblief kennis te neem van die volgende besigheidsure van die Orania Dorpsraad, Vullisterrein en Poskantoor gedurende die Feestydperk:
– Dinsdag 24 Desember 2024 – Dorpsraad en Vullisterrein 08:00 tot 13:00 Poskantoor 08:30 tot 12:30
– Woensdag 25 Desember 2024 – Gesluit
– Donderdag 26 Desember 2024 – Gesluit
– Vrydag 27 Desember 2024 – Gesluit
– Woensdag 1 Januarie 2025 – Gesluit
Normale besigheidsure sal geld op Maandag 30 Desember 2024 en Dinsdag 31 Desember 2024.
Gedurende hierdie tye sal normale bystand beskikbaar wees vir enige tegniese en mediese noodgevalle en Orania Veiligheidsdienste kan gekontak word by 053 207 0089 of 060 501 7877 om bystand te verleen.