169/2025

ORANIA SENSUS 2024 IS GEPUBLISEER

Uitgereik op: 29 August 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

ORANIA SENSUS 2024 IS GEPUBLISEER

169/2025

29 Augustus 2025

Geagte Oraniërs,

ORANIA SENSUS 2024 IS GEPUBLISEER

Opsomming : Orania se 2024 sensus uitslae is bekendgemaak en toon vele postiewe punte, veral sover dit lewenskostes betref.

Die uitslae van die Orania Sensus 2024 reflekteer ’n positiewe situasie in die dorp, alhoewel daar ’n verlaging in sekere indikasies is teenoor 2023. Die oorgrote meerderheid van besighede in Orania het aan die sensus deelgeneem (127 van die besighede wat ’n omset van meer as Ф250 000 per jaar het), wat baie vertroue in die akkuraatheid van al die uitslae verseker.

Van die hoogtepunte is die volgende:

Populasie : Groei met 5.3% tot by 3 025.
Lewenskoste : Inkomste van salaristrekkers neem dramaties toe (+17.9%), terwyl die koste van kruideniersware afneem (-2.9%).
Sakevertroue en vooruitsigte : Besigheidseienaars se vertroue en vooruitsigte vir die toekoms is oorwegend positief, alhoewel minder as in die vorige jaar.
Bou- en eiendomsbedryf : Bouaansoeke neem met 18.2% af, maar die gemiddelde waarde van die aansoeke neem met 60% toe. Verhandeling van aandeelblokke neem met 25% af, maar neem met 0.7% toe in waarde.

Daar sal binnekort meer volledige analise van die sensus verskyn op die Orania Dorpsraad se sosiale media. https://www.facebook.com/profile.php?id=100071944103842

Die volledige sensus dokument kan by die volgende skakel besigtig word: https://myorania.co.za/wp-content/uploads/Orania-Dorpsraad-Sensus-2024-Digitaal.pdf

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

027/2026
(Uitgereik op: 13 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
026/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Inligting en Skakeling
025/2026
(Uitgereik op: 11 March, 2026)
Ingenieursdiente
024/2026
(Uitgereik op: 9 March, 2026)
Inligting en Skakeling

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

17
Mar
Tuesday 17 March, 2026
- 17 March, 2026
5:30 pm
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…