178/2025
18 September 2025
Geagte Oraniërs,
OSK ONTVANG VANDAG NIE-ORANIËR BESOEKERS
Inwoners moet asb kennis neem daarvan dat OSK vandag ‘n groep Suid Afrikaanse afgevaardigdes ontvang, wat navorsing kom doen oor die moontlikheid om ook ‘n soortgelyke koöperatiewe bank in Bloemfontein te stig.
Dit is altyd verblydend om te sien wanneer nie-Afrikaners en nie-Oraniërs sulke kennis in Orania kom soek, aangesien dit telkens bevestig dat ons gedesentraliseerde model as ’n suksesvolle voorbeeld vir enige ander gemeenskap kan dien.
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Hoof : Inligting en Skakeling
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…