Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
OVR MAANDELIKSE INLIGTINGSVERGADERING
Opsomming : Die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) se volgende maandelikse inlgtingsvergadering vind plaas op Dinsdag, 29 Oktober 2024.
Let asseblief daarop dat die OVR se volgende maandelikse inligtingsvergadering eerskomende Dinsdagaand plaasvind.
Plek : BKO Ouditorium
Datum : 29 Oktober
Tyd : 17:30
Sprekers : Riaan Jacobs (Voorsitter) en Jan Beyers (Direksielid)
Tema : Orania Grondinstellings.
U is, soos altyd, welkom om kommentaar aan die Dorpsraad te lewer oor enige onderwerp, deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/kontak-ons/.
Vriendelike groete,
Riaan Jacobs
OVR Voorsitter
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…