070/2025
7 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
RESERWEBANK BESOEK OSK VANAF 8 TOT 11 APRIL 2025
Opsomming : Verteenwoordigers van die Suid-Afrikaanse Reserwebank gaan vanaf mĆ“re, Dinsdag 8 April, tot en met Vrydag 11 April, ān besoek aan OSK aflĆŖ.
Ons wil graag alle inwoners inlig dat ān afvaardiging van die Reserwebank se Voorsorgowerheid vir vier dae ān besoek aan OSK gaan aflĆŖ.
Hierdie besoek vorm deel van standaard praktyke wat van tyd tot tyd herhaal word. Dit dui daarop dat Orania se bank goeie verhoudinge handhaaf en met reg amptelik as die beste gemeenskapsbank in die land beskou word.
Vriendelike groete,
Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad : Kommunikasiebeampte
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $Ā https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $Ā https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…