005/2026

SWEMBAD KOSTES WORD VIR FEBRUARIE GEHALVEER

Uitgereik op: 27 January 2026
Gemeenskapsdienste

0

SWEMBAD KOSTES WORD VIR FEBRUARIE GEHALVEER

005/2026

27 Januarie 2026

Geagte Oraniƫrs,

SWEMBAD KOSTES WORD VIR FEBRUARIE GEHALVEER

Opsomming : Alle kostes vir die gebruik van die dorpswembad word vir die hele Februarie 2026 gehalveer.

Ek is seker meeste van u sal met my saamstem dat ons ‘n besonderse warm, droĆ« somer ondervind. Gelukkig is ons in Orania geseĆ«nd met ‘n pragtige, skoon gemeenskapswembad waar kristalblou water en lowergroen gras ‘n lafenis bied vir oud en jonk.

Gesien in die lig van bogenoemde, het die Dorpsraad goedgedink om vir die hele Februariemaand die kostes rondom besoeke aan ons swembad so laag as moontlik te sny. Ons is dus baie opgewonde om aan te kondig dat alle toegangsfooie vir Februarie 50% afslag sal geniet.

Dis reg, toegangspryse vir Februarie word deurgaans gehalveer!

Ons pryse vir die komende maand sien dan as volg daar uit (en onthou dat Sondae gratis is) :
Kinders onder 18: Φ5
Volwassenes (insluitende nie-swemmers): Φ10
Maandkaartjie kind: Φ32.50
Maandkaartjie volwassene: Φ60
Maandkaartjie gesinne: Φ125

Ons is bevoorreg om so ‘n pragtige speel- en kuierplek in ons midde te kan geniet en nooi elkeen van u hartlik uit om heerlik saam met ons te kom ontspan en vriendskappe te versterk.

Die swembadtye vir Februarie is as volg :
Maandae tot Vrydae: 14:00 tot 19:00
Saterdae: 10:00 tot 19:00
Sondae: 12:00 tot 17:00
Majubadag (Vrydag, 27 Februarie): 10:00 tot 19:00

Enige navrae oor die swembad kan gestuur word na arno@myorania.co.za .

Swembadgroete.

Arno Lambrechts
Hoof : Gemeenskapsdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

120/2026
(Uitgereik op: 7 September, 2026)
Gemeenskapsdienste
119/2026
(Uitgereik op: 4 September, 2026)
Inligting en Skakeling
117/2026
(Uitgereik op: 1 September, 2026)
Korporatiewe Dienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Sep
Friday 18 September, 2026
- 18 September, 2026
3:00 pm
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
Gemeenskapsdienste
1
Oct
Thursday 1 October, 2026
- 3 October, 2026
8:00 am
10
Oct

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls