086/2025

TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA GEMEENSKAP

Uitgereik op: 28 April 2025
Inligting en Skakeling

0

TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA GEMEENSKAP

086/2025

28 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

TERUGVOER OOR MENINGSOPNAME ONDER HELE ORANIA GEMEENSKAP

Opsomming: Daar sal op Dinsdag, 6 Mei 2025, publieke terugvoer gegee word oor die uitslag van die anonieme meningsopname wat in Februarie onder die hele Orania gemeenskap gedoen is.

Mense sal onthou dat daar in Februarie hierdie jaar ‘n anonieme meningsopname gedoen is onder die hele Orania gemeenskap, wat grotendeels ten doel gehad het om mense se sentiment te bepaal teenoor verskillende aspekte van die dorp en veral van die Dorpsraad se werksaamhede en bestuur ens. Ons wil graag hiermee ‘n geleentheid skep waar die uitslae van hierdie opname in die publiek bespreek gaan word en waar vrae daaroor beantwoord kan word.

Datum : 6 Mei 2025
Tyd : 17:00 vir 17:15 tot ongeveer 19:00
Plek : BKO Ouditorium

Vir diegene wat belangstel, kan u alreeds voor die tyd na die basiese uitslae van die opname kyk deur die skakel hieronder te volg, maar tydens die geleentheid sal heelwat meer detail gegee word en interessante korrelasies tussen verskillende vrae sal uitgewys word. Die statistiese geloofwaardigheid van die steekproef wat deur hierdie opname geneem is, sal ook bespreek word.
https://myorania.co.za/wp-content/uploads/Alle-uitslae-opgesom.xlsx

Indien iemand spesifieke vrae het wat hulle voor die tyd reeds onder ons aandag wil bring, sodat dit tydens die geleentheid beantwoord kan word, is u welkom om dit na burger@myorania.co.za te stuur.

Vriendelike groete,

Burger Lambrechts
Orania Dorpsraad : Kommunikasiebeampte

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…