071/2025

TERUGVOER VANAF OVR SE AMERIKA AFVAARDIGING

Uitgereik op: 8 April 2025
Uitvoerende Hoof

0

TERUGVOER VANAF OVR SE AMERIKA AFVAARDIGING

071/2025

8 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

TERUGVOER VANAF OVR SE AMERIKA AFVAARDIGING

Opsomming : Die OVR gee Woensdagaand terugvoer oor hulle besoek aan Amerika en oor huidige politieke belangstelling in Orania.

Die OVR gebruik hiermee die Dorpsraad se kommunikasiekanale om soveel as moontlik inwoners in te lig van ‘n opkomende inligtingsessie.

Inwoners sal onthou dat die Orania Verteenwoordigende Raad (OVR) op 17 Februarie ‘n gemeenskapsgesprek gehou het, waartydens President Trump se uitvoerende opdrag oor Suid-Afrika en die vlugtelingstatus wat aan Afrikaners aangebied is, bespreek is. Na aanleiding van daardie gesprek het twee lede van die OVR, saam met ‘n Orania-afvaardiging, na Amerika gereis om die situasie in meer detail met Amerikaanse belanghebbendes te bespreek.

Die OVR skep graag hiermee ‘n geleentheid om in meer diepte terugvoer te gee oor die besoek aan Amerika en nooi alle Oraniërs uit om hierdie inligtingsessie daaroor by te woon. Daar sal tydens die geleentheid ook terugvoer gegee word oor huidige politieke belangstelling in Orania.

Datum : Woensdag, 9 April 2025
Tyd : 18:00
Plek : BKO Ouditorium

Vriendelike groete,

Riaan Jacobs
OVR : Voorsitter

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…