Hierdie tegniese assistent by Ingenieursdienste sal verantwoordelik wees vir onder andere die volgende:
• Konstruksie van siviele infrastruktuurprojekte.
• Onderhoud en instandhouding van die siviele infrastruktuur.
Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:
• Algemene tegniese vaardighede (ervaring in siviele konstruksie sal voordelig wees) en moet fluks wees.
• ‘n Bestuurslisensie
• Die vermoë om in spanverband te kan saamwerk
• ‘n Sterk verbintenis tot die strewe van Orania en ‘n verbintenis tot die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap soos in Orania beoefen .
• Verblyfreg en moet in Orania woonagtig wees wanneer die pos opgeneem word.
Aansoekproses :
Aansoeke moet voor of op Vrydag 1 November 2024 om 16:30 ingedien word, óf by die Orania Dorpskantoor (tel 053 207 0064) óf per e-pos na andre@myorania.co.za .
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…