073/2025

VAKANTE POS BY BEPLANNING EN GRONDGEBRUIK

Uitgereik op: 9 April 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

VAKANTE POS BY BEPLANNING EN GRONDGEBRUIK

073/2025

9 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VAKANTE POS BY BEPLANNING EN GRONDGEBRUIK

OPSOMMING : Daar is ‘n vakature beskikbaar as Sekretaris : Beplanning en Grondgebruik.

Oor die pos

Die Sekretaris belas met Beplanning en Grondgebruik doen verantwoording aan die Hoof: Beplanning en Grondgebruik en is verantwoordelik vir die volgende:
• sekretaris vir die Grondgebruikbestuurskomitee;
• sekretaris vir Orania Grondgebruiktribunaal;
• administrasie van alle grondgebruiksaansoeke, administrering van bouplanaansoeke, bouinspeksies en bewoning- en soneringsertifikate;
• administratiewe ondersteuning aan die Hoof: Beplanning en Grondgebruik;
• administratiewe ondersteuning aan die Bou-inspekteur;
• administrasie van aansoeke vir besigheidsregistrasies, advertensieborde/plakkate/baniere.

Vereistes vir die suksesvolle aansoeker

Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:
• ʼn naskoolse kwalifikasie of 5 jaar+ ervaring in enige beplannings-, ontwikkelings- of administratiewe omgewing;
• bogemiddelde administratiewe vermoëns;
• baie goeie rekenaarvaardighede;
• rekenkundige vaardigheid;
• oor goeie menseverhoudinge beskik, maklik met die publiek omgaan en gemaklik in spanverband werk;
• ‘n sterk verbintenis tot die strewe van Orania en ‘n verbintenis tot die beginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap.

Aansoekproses

Aansoeke moet voor of op Woensdag 23 April 2025 om 16:30 by die Orania Dorpskantoor ingedien word. Skakel die Dorpskantoor by 053 207 0064 vir navrae. Aansoeke kan per e-pos of harde kopie ingedien word. Stuur e-posaansoeke aan cobus@myorania.co.za. Salaris is op aanvraag beskikbaar en posaanvaarding is so gou as moontlik.

Vriendelike groete,

Cobus Pretorius
Hoof: Beplanning en Grondgebruik

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

237/2025
(Uitgereik op: 19 December, 2025)
Korporatiewe Dienste
236/2025
(Uitgereik op: 19 December, 2025)
Ingenieursdiente
235/2025
(Uitgereik op: 18 December, 2025)
Orania Veiligheidsdienste
234/2025
(Uitgereik op: 12 December, 2025)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

23
Jan
Friday 23 January, 2026
- 24 January, 2026
12:00 am
30
Jan
Friday 30 January, 2026
- 31 January, 2026
8:00 am
14
Feb
Saturday 14 February, 2026
- 14 February, 2026
8:00 am
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…