010/2025

VAKANTE POS BY INGENIEURSDIENSTE

Uitgereik op: 28 January 2025
Ingenieursdiente

0

VAKANTE POS BY INGENIEURSDIENSTE

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VAKANTE POS BY INGENIEURSDIENSTE

OPSOMMING : Daar is ‘n vakature beskikbaar vir ‘n Trekkerlaaigraaf (TLB) Operateur by die Orania Dorpsraad se afdeling Ingenieursdienste. Aansoeke sluit op 8 Februarie 2025.

Die Trekkerlaaigraafoperateur is verantwoordelik vir die volgende:

• Hantering en die bestuur van die trekkerlaaigraaf en soortgelyke konstruksie voertuie.

• Algemene roetine-onderhoud van die trekkerlaaigraaf .

Die ideale kandidaat vir bogenoemde pos sal oor die volgende beskik:

• Goeie ervaring en aanvoeling vir die hantering en bestuur van laaigrawe en konstruksievoertuie.

• Basiese meganiese kennis rakende roetine-onderhoud.

• ‘n Geldige rybewys (kode 10 en hoër sal voordelig wees).

• Die vermoë om mense te kan motiveer en goeie spanwerk te bevorder.

• ‘n Sterk verbintenis tot die strewe van Orania en die grondbeginsels van selfstandigheid, selfwerksaamheid en trotse Afrikanerskap soos in Orania beoefen.

• Verblyfreg in Orania.

Aansoekproses

Aansoeke moet voor of op Vrydag 8 Februarie 2025 om 16:30 by die Orania Dorpskantoor ingedien word, of per e-pos aan andre@myorania.co.za gestuur word.

Skakel Andre van Heerden by 053 207 0064 vir navrae.

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur van die volgende skakel gebruik te maak:

https://myorania.co.za/kontak-ons/

Vriendelike groete,

Andre van Heerden

Hoof : Ingenieursdienste

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

211/2025
(Uitgereik op: 12 November, 2025)
Korporatiewe Dienste
210/2025
(Uitgereik op: 12 November, 2025)
Ingenieursdiente
209/2025
(Uitgereik op: 10 November, 2025)
Ingenieursdiente
208/2025
(Uitgereik op: 6 November, 2025)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

10
Dec
12
Dec
16
Dec
Tuesday 16 December, 2025
- 6 April, 2025
Algemeen
26
Dec
Friday 26 December, 2025
6
Jan
Tuesday 6 January, 2026
- 6 January, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…