052/2025

VEILIGHEIDSOEFENING BINNE DIE VOLGENDE WEEK

Uitgereik op: 24 March 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

VEILIGHEIDSOEFENING BINNE DIE VOLGENDE WEEK

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VEILIGHEIDSOEFENING BINNE DIE VOLGENDE WEEK

Opsomming : Alle weerbare mans in Orania word versoek om binne die volgende week aan ‘n veiligheidsoefening deel te neem.

Orania Veiligheidsdienste (OVD) en die Orania Weerbaarheidsvereniging (wat onder andere die taakspanne en reserwegroepe insluit) beplan ‘n reaksie-oefening in die komende week, waarnatoe alle weerbare mans opgeroep word. ‘n Reaksie-oefening behels slegs ‘n toets van die doeltreffendheid waarmee die dorp in noodgevalle kan mobiliseer, so dit sal dus nie ook die praktiese hantering van ‘n gesimuleerde noodsituasie insluit nie.

Alle mans wat ‘n bydrae kan lewer tot die beveiliging van die dorp, selfs al vorm hulle nog nie deel van die amptelike strukture nie, word versoek om deel te neem. Die presiese tyd van die oefening sal nie vooraf aangekondig word nie, maar wanneer dit in aanvang neem, sal die dorpsirene loei, sal inligting op Radio Orania uitgesaai word en sal dit op WhatsApp-groepe gedeel word. Almal wat kan deelneem moet dan so spoedig moontlik na die Veiligheidsgebou beweeg om verdere instruksies te ontvang.

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof : Orania Veiligheidsdienste (OVD)

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…