072/2025

VERBLYFREG OPGEHEF (MERIESA BECK)

Uitgereik op: 8 April 2025
Uitvoerende Hoof

0

VERBLYFREG OPGEHEF (MERIESA BECK)

072/2025

8 April 2025

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VERBLYFREG OPGEHEF (MERIESA BECK)

Opsomming : Meriesa Beck se verblyfreg is opgehef en inwoners moet in ag neem dat sy dus nie by regte is om in Orania te woon of te werk nie.

Die Orania Regspaneel het, na afloop van ʼn dissiplinĆŖre verhoor, Meriesa Beck (ID:0303110074083) se Verblyfreg opgehef. Meriesa Beck het teen die vonnis na ’n AppĆØlpaneel geappelleer, maar haar aansoek was van die hand gewys en die vonnis (opheffing van Verblyfreg) gehandhaaf.

Voormelde volg op ’n klagte ingevolge Item 5 van Bylaag 1 van die DissiplinĆŖre Kode (soos van toepassing), naamlik ernstige aanranding of geweldpleging (aanranding met die doel om ernstig te beseer) en waaraan Meriesa Beck skuldig bevind is. Hierdie klagte volg nadat Meriesa Beck die slagoffer van haar aanranding op Orania se grondgebied ernstige steek/sny-wonde in haar gesig, nek en bors toegedien het. Dit is ook gemeensaak dat Meriesa Beck in ’n strafhof (te Hopetown) aan die klag van aanranding met die doel om ernstig te beseer skuldig bevind is.

Meriesa Beck moes derhalwe, ingevolge Orania se reƫls, reeds Orania se grondgebied verlaat het, maar sy weier en/of versuim om aan sodanige beslissing gehoor te gee. Dƭt doen sy ten spyte van haar skriftelike onderneming in haar aansoek om Verblyfreg om wel Orania se reƫls te respekteer en na te kom, insluitend die erkenning dat Verblyfreg opgehef kan word. Sy is derhalwe sonder die toestemming van die eienaar besig om Orania onregmatig te betree en/of te okkupeer.

Orania Aandeleblok (RF) (Edms.) Bpk., as die eienaar van die grondgebied waarop sy woon, gaan intussen voort met gepaste regstappe wat haar uitsetting insluit.

Inwoners word versoek om nie aan haar enigsins werk of verblyf te verskaf nie en ook nie om haar toe te laat om binne Orania besigheid te bedryf nie. Die gee van enige vorm van verblyf en/of werk aan Meriesa Beck of om haar toe te laat om besigheid te bedryf, is ’n oortreding van Orania se VerblyfregreĆ«ls en DissiplinĆŖre Kode.

Orania se gemeenskap word beskerm deur ons dissiplinĆŖre prosesse wat ’n verhoor voor ’n onafhanklike paneel insluit. Ons is dankbaar vir die oorgrote meerderheid inwoners wat die belangrikheid hiervan insien en ook hul ondersteuning in die verband gee.

Dankie,

Orania Regspleging

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

137/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente
136/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Ingenieursdiente
135/2026
(Uitgereik op: 9 October, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

10
Oct
18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls