139/2024

VERDERE REËLINGS OOR NEON-NAGDRAF OP 26 SEPTEMBER

Uitgereik op: 26 September 2024
Gemeenskapsdienste

0

VERDERE REËLINGS OOR NEON-NAGDRAF OP 26 SEPTEMBER

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VERDERE REËLINGS OOR NEON-NAGDRAF OP 26 SEPTEMBER

Opsomming : Elektriese bussie is gratis beskikbaar vir toeskouers tydens die Neon-Nagdraf.

As deel van Orania Karnaval 2024, vind die Neon-Nagdraf vanaand, Donderdag 26 September, plaas. Ons wil hiermee die belangrikste punte daaromtrent herhaal en ook iets nuuts bekendstel.

Die nuwe nuus is dat Oom Jannie Roux goedgunstiglik aangebied het om een van sy elektriese bussies gratis beskikbaar te maak, sodat toeskouers ook kan deel in die pret. As daar dus mense is wat nie self kan deelneem nie, maar tog graag wil sien hoe gloei die drawwers onder die ligte, kan hulle gerus van hierdie geleentheid gebruik maak. Die bussie sal voor die wegspring by die sportgronde wees.

Algemene reëlings

Plek : Begin- en eindpunt is die sportgronde.

Tyd : Sportgronde se hekke open 18h00 en die Nagdraf spring 19h00 weg.

Roete : Padlangs op tot by Gemsbok Sportinstituut (via meester-se-draai) en dan af by die kaalvoettrappe en terug sportgronde toe.

Tyd : 19h00

Koste : Φ50 per volwassene en Φ30 per kind onder 12. Kaartjies is beskikbaar voor die wegspring by die sportgronde.

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts

Karnavalmeester

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

017/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Ingenieursdiente
016/2026
(Uitgereik op: 16 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
015/2026
(Uitgereik op: 13 February, 2026)
Gemeenskapsdienste
014/2026
(Uitgereik op: 10 February, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

19
Feb
Thursday 19 February, 2026
- 19 February, 2026
6:00 pm
20
Feb
Friday 20 February, 2026
- 20 February, 2026
6:00 pm
7
Mar
Saturday 7 March, 2026
- 7 March, 2026
8:00 am
27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…