130/2024

VERVROEGDE OPENINGSDATUM VAN DORPSWEMBAD

Uitgereik op: 16 September 2024
Gemeenskapsdienste

0

VERVROEGDE OPENINGSDATUM VAN DORPSWEMBAD

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

VERVROEGDE OPENINGSDATUM VAN DORPSWEMBAD

In kennisgewing 123/2024, het ons inwonders ingelig dat die dorpswembad eers op 27 September sal oopmaak hierdie jaar, maar ons is bly om nou te laat weet dat dit met ‘n week vervroeg is! Die nuwe openingstyd en -datum is 10:00 op Vrydag, 20 September 2024.

Die vervroegde openingsdatum is moontlik gemaak deur die uitstekende nuwe watersuiweringsaanleg, wat, benewens die gewone watergebruik in die dorp, meer as 1 miljoen liter ekstra water vir die swembad verskaf het binne drie dae.

Ons is seker dat die feit dat die swembad nou vir die hele laaste week van die skoolvakansie gaan oop wees en dat dit boonop saamval met die week van die Orania Karnaval, gaan veroorsaak dat ‘n baie feestelike atmosfeer in die dorp heers!

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts

Hoof : Gemeenskapsdienste

Filters

Kennisgewings Date Rage Filter
Kennisgewings Type Checkbox Filter
Vloedrisikovlakke
Vloedrisikovlakke

Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

046/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Inligting en Skakeling
045/2026
(Uitgereik op: 16 April, 2026)
Ingenieursdiente
044/2026
(Uitgereik op: 15 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…