VOORSIENING VAN ROUWATER SAL ONDERBREEK WORD OP WOENSDAG, 27 AUGUSTUS
Uitgereik op: 25 August 2025
Ingenieursdiente
0
VOORSIENING VAN ROUWATER SAL ONDERBREEK WORD OP WOENSDAG, 27 AUGUSTUS
165/2025
25 Augustus 2025
Geagte Oraniërs,
VOORSIENING VAN ROUWATER SAL ONDERBREEK WORD OP WOENSDAG, 27 AUGUSTUS
Orania Oos en Wes se rouwater sal komende Woensdag, 27 Augustus 2025, vanaf 07:30 tot 16:00 onderbreek word vir noodsaaklike netwerk koppelings en opgraderings.
Hierdie sluit met ander woorde die grootste gedeelte van die dorpsgebied in, maar Kleingeluk, die Nywerheidsgebied en die S-blok sal steeds soos normaal rouwater beskikbaar hê.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/