180/2025
25 September 2025
Geagte Oraniƫrs,
WATERONDERBREKING IN OEWERAREA OP VRYDAG, 26 SEPTEMBER
ān Wateronderbreking van beide rou- en suiwerwater word vir mĆ“re, Vrydag 26 September 2025, vanaf 09:00 tot 12:00 in die Oewerarea beplan. Hierdie onderbreking is noodsaaklik sodat netwerkkoppelings gedoen kan word.
Alle aandeelblokke Oos van die Oewer- en Diamantlaan-kruising sal deur die onderbreking geraak word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: š https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ān opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: š https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…