’n Wateronderbreking (beide rou- en suiwerwater) word vir die hele Oewerarea beplan vir môre, 2 Desember 2025, vanaf 09:00 tot 12:00.
Die onderbreking sal alle aandeelblokke Oos van die kruising van Diamantlaan en Oewerlaan insluit en is nodig om koppelings op die bestaande waternetwerk te doen.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/