Ierse Monument

Ierse Monument

Hierdie monument huldig die Ierse vrywilligers aan die Boerekant tydens hulle heldhaftige verset teen  verowering van die Boere Republike in hul vryheidstryd teen die Britse ryk. Dit is aanvanklik op 1 November 1975 in Johannesburg onthul, maar het mettertyd met nuwe regerings se nuwe prioriteiete verval en is uiteindelik gesloop.

Die vier suile is egter gered en die monument is herbou en op 1 November 2002 weer in die Afrikanertuiste, Orania, onthul. Dit spreek van latere geslagte Afrikaners se volgehoue waardering vir die offers wat vir ons vryheid gebring is en van ons onvermoeide ywer om dit te herstel.

 

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

118/2024
(Uitgereik op: 23 August, 2024)
Maatskappysekretaris
119/2024
(Uitgereik op: 26 August, 2024)
Outomatisering en Digitalisering
121/2024
(Uitgereik op: 29 August, 2024)
Uitvoerende Hoof
122/2024
(Uitgereik op: 30 August, 2024)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

8
Oct
Tuesday 8 October, 2024
Algemeen
9
Oct
Wednesday 9 October, 2024
Algemeen
10
Oct
Thursday 10 October, 2024
Algemeen
10
Oct
Thursday 10 October, 2024
Inligting en Skakeling
Orania Vakansiedae
11
Oct
Friday 11 October, 2024
Algemeen

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…