Orania Poskantoor

Orania Poskantoor

Orania Dorpsraad bestuur ‘n sateliettak van die Suid-Afrikaanse Poskantoor met beperkte dienste en magte a.g.v. die kode toegeken aan die tak in Orania.
Hierdie dienste sluit die volgende in:

– Die ontvang en uitstuur van briewe en pakkies wat via die SA Poskantoor se diens gestuur word. Dit sluit geregistreerde- en internationale pos en/of pakkies in.

– Hernuwing van TV-lisensies
– Betaling van Telkomrekeninge
– Uitreik van jag- en hengellisensies
– Uitreik van nuwe posbusse asook jaarlikse hernuwings
– Seëlverkope

Die tak verrig ook funksies van die Orania Dorpsraad en sluit die volgende in:
– Betaal van Orania Dorpsraad diensterekeninge
– Verspreiding van besigheidspamflette in posbusse
– Verkoop van kaartjies ten opsigte van Orania Dorpsraad geleenthede soos bv. die Orania Karnaval
– Ontvang van gelde vir Verblyfregaansoeke
– Ontvang van gelde ten opsigte van boetes uitgereik deur die Dorpsraad

Die tak kan ongelukkig nie die hernuwing en uitreik van voertuiglisensies behartig nie a.g.v die beperking op kode wat aan die tak toegeken is deur die Suid-Afrikaanse Poskantoor.

Die Orania Poskantoor kan gekontak word deur 053 207 0063 te bel en te vra om deurgeskakel te word.

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter
Maps Calender Kategorie Select Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

057/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Ingenieursdiente
056/2026
(Uitgereik op: 1 May, 2026)
Maatskappysekretaris
055/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Inligting en Skakeling
054/2026
(Uitgereik op: 28 April, 2026)
Ingenieursdiente

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…