164/2025
25 Augustus 2025
Geagte Oraniërs,
KRAGONDERBREKING IN SMARAGSTRAAT OP WOENSDAG, 27 AUGUSTUS
Alle aandeelblokke wat grens aan Smaragstraat in Orania Oos se krag gaan Woensdag 27 Augustus vanaf 07:30 tot 12:00 onderbreek word, sodat noodsaaklike onderhoud aan die netwerk gedoen kan word.
Die onderbreking is weens ou kragpale wat vervang moet word.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…