Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
BEPLANDE KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK OP 31 OKTOBER
Opsomming : Kleingeluk se ou gedeelte sal tussen 07:00 en 16h00 op Donderdag, 31 Oktober 2024, ‘n beplande kragonderbreking ondervind.
Let asseblief daarop dat noodsaaklike onderhoud aan die kragnetwerk in Kleingeluk gedoen gaan word tussen 07:00 en 16:00 eerskomende Donderdag, 31 Oktober, wat beteken dat daar ‘n kragonderbreking in daardie gebied sal wees gedurende die genoemde tydperk.
Die area wat deur die kragonderbreking geraak sal word, is in vaal-groen hieronder aangedui. Gannabos sal nie deur die kragonderbreking geraak word nie.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak.
U is, soos altyd, welkom om kommentaar aan die Dorpsraad te lewer oor enige onderwerp, deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/kontak-ons/.
Vriendelike groete,
Andre van Heerden
Hoof: Ingenieursdienste
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…