179/2025

DAAR IS NOG ENKELE PLEKKE BESKIKBAAR VIR UITSTALLERS BY DIE KARNAVAL

Uitgereik op: 22 September 2025
Gemeenskapsdienste

0

DAAR IS NOG ENKELE PLEKKE BESKIKBAAR VIR UITSTALLERS BY DIE KARNAVAL

179/2025

22 September 2025

Geagte Oraniërs,

DAAR IS NOG ENKELE PLEKKE BESKIKBAAR VIR UITSTALLERS BY DIE KARNAVAL

Opsomming : Daar is nog enkele stalletjies (sonder elektrisiteit) beskikbaar vir diegene wat by die Orania Karnaval 2025 wil uitstal.

Indien daar mense is wat graag ’n uitstallers-stalletjie by die Orania Karnaval wil hê, maar dit nog nie bespreek het nie, moet hulle gou speel om een van die laaste beskikbare plekke te verseker.

Kontak asseblief vir Margie du Plessis by 053 207 0063 om een van die stalletjies sonder elektrisiteit te bespreek.

Onthou dat toegang op Vrydag 10 Oktober gratis is vir die publiek. Omdat dit saamval met die inhuldiging van die Kruger-beeld en items soos Ruan du Toit se optrede, word ’n groot skare verwag. Die hoofprogram op Saterdag 11 Oktober het ook talle hoogtepunte wat baie mense sal lok. Daar is dus ’n goeie kans dat hierdie jaar se Karnaval die meeste besoekers nóg gaan hê, en dat uitstallers baie blootstelling sal kry.

Opskud, tyd raak nou baie min! Bespreek ook ‘n stalletjie by die volgende skakel – https://oraniakarnaval.co.za/stalletjie-besprekingsvorm/

Vriendelike groete,

Arno Lambrechts
Karnavalmeester

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste
068/2026
(Uitgereik op: 27 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
067/2026
(Uitgereik op: 26 May, 2026)
Ingenieursdiente
066/2026
(Uitgereik op: 25 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

30
May
Saturday 30 May, 2026
- 30 May, 2026
2:00 pm
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…