227/2025

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

Uitgereik op: 4 December 2025
Beplanning en Grondgebruik

0

GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR

227/2025
4 Desember 2025
Geagte Oraniƫrs,
GRONDGEBRUIKAANSOEKE VIR OPENBARE KOMMENTAAR
Opsomming : Daar is ‘n grondgebruikaansoek (grensverskuiwing) waarop openbare kommentaar gelewer kan word tussen vandag en Donderdag, 8 Januarie 2026.
U word genooi om die volgende aansoek (met voorlopige voorwaardes) by die Dorpskantoor te besigtig en, waar nodig, kommentaar te lewer:
1. VOORGESTELDE GRENSVERSKUIWING TUSSEN AANDEELBLOKKE S216 EN S237, ORANIA, NOORD-KAAP
Grondeienaar: KAROOSIG AFTREEOORD MSW (MNR. P. FOURIE)
Adres: ORANJE-EGGO S237, ORANIA
Aansoek ingedien deur: AVSTROOI ARGITEKTE BK (MNR. C.D VAN ZYL)
**BESIGTIGINGSDATUMS**
Die geskrewe aansoek kan tydens kantoorure (08:00 tot 16:00) by die dorpskantoor besigtig word tussen Donderdag 4 Desember 2025 en Donderdag 8 Januarie 2026, en skriftelike kommentaar moet voor of op Donderdag 8 Januarie 2025 by die dorpskantoor ingedien word.
Navrae kan aan Cobus Pretorius gerig word by die Dorpskantoor.
Vriendelike groete,
Cobus Pretorius
Hoof : Beplanning en Grondgebruik
Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: šŸ”— https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ā€˜n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: šŸ”— https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

147/2026
(Uitgereik op: 9 November, 2026)
Inligting en Skakeling
146/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
145/2026
(Uitgereik op: 5 November, 2026)
Ingenieursdiente
144/2026
(Uitgereik op: 2 November, 2026)
Uitvoerende Hoof

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

18
Nov
Wednesday 18 November, 2026
- 18 November, 2026
9:00 am
11
Dec
Friday 11 December, 2026
- 11 December, 2026
12:00 am
16
Dec
25
Dec

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koƶperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreƫls

Dorpsreƫls