070/2026

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK EN OMGEWING MÔRE (DINSDAG, 2 JUNIE 2026)

Uitgereik op: 1 June 2026
Ingenieursdiente

0

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK EN OMGEWING MÔRE (DINSDAG, 2 JUNIE 2026)

070/2026

1 Junie 2026

Geagte Oraniërs,

KRAGONDERBREKING IN KLEINGELUK EN OMGEWING MÔRE (DINSDAG, 2 JUNIE 2026)

Opsomming : Daar sal môre (Dinsdag, 2 Junie), vir die hele dag ‘n kragonderbreking in Kleingeluk en omgewing wees.

’n Voldag kragonderbreking word geskeduleer vir die Kleingeluk area op 2 Junie, vanaf 08:00 tot 16:00. Die areas wat geraak sal word is Vaalbos, CVO Skool, Kleingeluk, Gannabos, Vergelegen en Brosdoring.

Die onderbreking is nodig om die nuwe kraglyn na die oksidasiedamme aan die bestaande netwerk te koppel.

Indien die werk voor 16:00 voltooi is, sal die krag vroeër aangeskakel word.

Ons vra verskoning vir die ongerief en bedank inwoners vir hulle geduld met hierdie noodsaaklike werk.

Vriendelike groete,

Andre van Heerden
Hoof : Ingenieursdienste

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

072/2026
(Uitgereik op: 2 June, 2026)
Gemeenskapsdienste
071/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
070/2026
(Uitgereik op: 1 June, 2026)
Ingenieursdiente
069/2026
(Uitgereik op: 28 May, 2026)
Gemeenskapsdienste

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
11
Jul
Saturday 11 July, 2026
- 11 July, 2026
10:00 am
25
Jul
Saturday 25 July, 2026
- 25 July, 2026
7:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…