Opsomming : Die lusernbale wat oorgebly het na die karnaval, is almal uitverkoop.
Neem asseblief kennis daarvan dat die lusernbale wat te koop was omdat dit oorgebly het na die karnaval (sien kennisgewing 142/2024), almal uitverkoop is.
Daar was duidelik ‘n baie groot aanvraag daarvoor en ons is bly dat die geleentheid homself voorgedoen het om op hierdie manier ‘n winskopie aan ons gemeenskap te bied.