193/2025

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 22 OKTOBER 2025 (WYK “OEWER EN HOEWES”)

Uitgereik op: 21 October 2025
Uitvoerende Hoof

0

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 22 OKTOBER 2025 (WYK “OEWER EN HOEWES”)

193/2025

21 Oktober 2025

Geagte Oraniërs,

OPENBARE GESPREKSGELEENTHEID MET OAB DIREKSIE OP 22 OKTOBER 2025 (WYK “OEWER EN HOEWES”)

Opsomming : Daar sal eerskomende Woensdag, 22 Oktober, om 17:15 ‘n openbare gespreksgeleentheid met die OAB direksie wees in Die Bloustoor.

Die Orania Dorpsraad skep gereeld geleenthede vir die onderskeie wyke van die dorp om persoonlik met die direksie van die Orania Aandeleblok (OAB) te skakel en die volgende sulke geleentheid vind op 22 Oktober 2025 plaas.

Dié gesprekke dien as ‘n geleentheid vir die direksie om die gemeenskap se behoeftes aan te hoor en beter te verstaan. Daar word graag persoonlik met inwoners ontmoet sodat daar direkte kommunikasie tussen die direksie en mede-Oraniërs is en insette uit die gemeenskap is altyd baie welkom.

Alhoewel alle Oraniërs welkom is, nooi die direksie in die besonder hierdie keer inwoners van die Oewer-area en Hoewes uit na die gespreksgeleentheid tussen 17:15 en so 19:00 in Die Bloustoor (parkeer op die sportgronde en loop oor die bruggie aan die regterkant om by die Bloustoor te kom).

Ons ontvang u graag daar.

Vriendelik, die uwe

Gawie Snyman
Dorpsbestuurder

Inwoners kan, soos altyd, die Dorpsraad kontak deur die volgende skakel te gebruik: 🔗 https://myorania.co.za/kontak-ons/
Indien u dit anoniem wil doen, kan u ‘n opmerking plaas in die Anonieme Forum op ons webwerf: 🔗 https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

023/2026
(Uitgereik op: 6 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
022/2026
(Uitgereik op: 5 March, 2026)
Beplanning en Grondgebruik
021/2026
(Uitgereik op: 23 February, 2026)
Uitvoerende Hoof
020/2026
(Uitgereik op: 20 February, 2026)
Outomatisering en Digitalisering

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

27
Mar
Friday 27 March, 2026
- 29 March, 2026
17
Apr
Friday 17 April, 2026
- 18 April, 2026
12:00 am
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…