069/2025
4 April 2025
Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
SWEMBAD GAAN VANMIDDAG TOE WEES AS GEVOLG VAN DIE SWAAR WEER
Neem asseblief kennis daarvan dat die swembad vanmiddag toe gaan wees vir veiligheidsredes tydens die swaar weer.
Dit behoort steeds, soos beplan, môre en Sondag oop te wees, wat die laaste dae vir hierdie seisoen sal wees.
Die swembad maak gewoonlik weer ongeveer aan die einde van September oop.
Vriendelike groete,
Arno Lambrechts
Hoof: Gemeenskapsdienste
U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : $ https://myorania.co.za/kontak-ons/$
Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – $ https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/$
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…