Geagte Aandeelhouers en Inwoners,
TELKOM KONTRAKTEURS WERKSAAM IN ORANIA
Opsomming : Daar sal vir die volgende paar ure Telkom kontrakteurs werksaam wees aan Telkom infrastruktuur in Orania.
Let asseblief daarop dat daar vir die volgende paar ure nie-Afrikaner kontrakteurs van Telkom sal werk aan die verwydering van sekere verouderde infrastruktuur van Telkom. Die werk word agter die Karoosig-aftreeoord gedoen.
Hierdie arbeid is reeds vantevore deur die Arbeidspaneel goedgekeur, maar word steeds van tyd tot tyd uitgevoer, soos byvoorbeeld vandag die geval is.
U is, soos altyd oor enige onderwerp, welkom om kommentaar aan die Dorpsraad te lewer deur die volgende skakel te gebruik: https://myorania.co.za/kontak-ons/.
Vriendelike groete,
Theuns Wessels
Orania Veiligheidsdienste (OVD)
Die bogenoemde vloedrisikovlakke word as aanduiders van gevaar gebruik:
Vlak GROEN: normale riviervlakke
Vlak GEEL: dreigende gevaar, wees paraat (geen toegang tot die rivier)
Vlak ORANJE: beveilig eiendom en verwyder waardevolle items en diere in geïdentifiseerde gebiede (verhoogde paraatheid)
Vlak ROOI: alle persone in geïdentifiseerde gebiede ontruim teen ʼn aangekondigde tyd
Opkomende inskrywings…
Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…
Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…
Druk op nie nommer om te skakel…
Vir meer skakelnommers, gaan na…
Opkomende inskrywings…
Vir meer kalender inskrywings, gaan na…