034/2025

WEES BEDAG OP KLUGSPUL OOR VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEITS­EENHEDE

Uitgereik op: 4 March 2025
Orania Veiligheidsdienste

0

WEES BEDAG OP KLUGSPUL OOR VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEITS­EENHEDE

Geagte Aandeelhouers en Inwoners,

WEES BEDAG OP KLUGSPUL OOR VOORAFBETAALDE ELEKTRISITEITS­EENHEDE

Opsomming : Daar is tans ’n advertensie wat die rondte doen en baie goedkoop elektrisiteit adverteer. Dit is egter in der waarheid ’n slenter en inwoners moet asseblief nie daarop reageer nie.

Die bedrieglike boodskap lui soos volg:

“GOEDKOOP ELEKTRISITEITSEENHEDE BESKIKBAAR ⚡ Pryslys is soos volg:

•R300-1150untis •R350-1650eenhede •R500-2500eenhede •R600-3500eenhede

•R700-4500eenhede •R800-5500eenhede •R1000-7500eenhede •R1500-10500eenhede

Ons voorsien elektrisiteit vir enige meter nommer/tipe, insluitend: – Eskom – Conlog -munisipale -CItiq Prepaid – Metermaat

Whatsapp 073 068 1606″

Die nommer wat verskaf word is geregistreer in die naam van ‘n Charmaine Erasmus, maar dit is nie geverifieer nie en dit is ook nie bevestig dat die persoon ’n inwoner is nie.

Hierdie advertensie is ’n klugspul en die geadverteerde pryse is selfs laer as Eskom se direkte tariewe. Dit is dus onmoontlik dat enige krag-eenhede gelewer sal word en enige betalings aan daardie nommer sal eenvoudig tot geldverlies lei.

Die Orania Dorpsraad se amptelike tariewe is soos volg:

U kan, soos altyd, die Dorpsraad oor enige onderwerp kontak deur die volgende skakel te volg : https://myorania.co.za/kontak-ons/

Indien u dit anoniem wil doen, kan u die Anonieme Forum op die myorania.co.za webwerf gebruik, deur die volgende skakel te volg – https://myorania.co.za/anonieme-voorstelle-opmerkings-of-klagtes/

Vriendelike groete,

Ettiene de Lange

Hoof : Orania Veiligheidsdienste (OVD)

Kalendar Agemene gebeure Checkbox Filter
Kalendar Tersiêre Instellings Checkbox Filter
Kalendar Feeste Checkbox Filter
Kalendar Gemeenskapsprojekte Checkbox Filter
Kalendar Karnaval Checkbox Filter
Kalendar Kerke Checkbox Filter
Kalendar Kultuur Checkbox Filter
Kalendar Markte Checkbox Filter
Kalendar Musiek Checkbox Filter
Kalendar Orania Vakansiedae Checkbox Filter
Kalendar SA Vakansies Checkbox Filter
Kalendar Skole Checkbox Filter
Kalendar Sport Checkbox Filter
Kalendar Vergaderings Checkbox Filter
Orientering Checkbox Filter
Kalendar Ander Checkbox Filter

Korporatief

Dokumente Korporatief Filter

Finansies

Dokumente Finansies Filter

Grongebruik

Dokumente Grondgebruik Filter

Dorpsreëls

Dorpsreëls

Kennisgewings

Opkomende inskrywings…

062/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Orania Veiligheidsdienste
061/2026
(Uitgereik op: 11 May, 2026)
Ingenieursdiente
060/2026
(Uitgereik op: 7 May, 2026)
Ingenieursdiente
059/2026
(Uitgereik op: 6 May, 2026)
Beplanning en Grondgebruik

Vir meer kennisgewing inskrywings, gaan na…

Orania Kaart

Besoek ons kaart om verkeie plekke in Orania te vind…

Algemene Skakels

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Beweging

OVD Watervleuel

Regspleging

Orania Ontwikkelingsmaatskappy

OSK

OSK Koöperatiewe Bank

Orania Sakekaner

Radio Orania

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Nuusbriewe

Opkomende inskrywings…

01/2024
(Uitgereik op: 2 May, 2024)

2

Vir meer Nuusbrief inskrywings, gaan na…

Noodnommers

Druk op nie nommer om te skakel…

Orania Veiligheids Dienste

Orania Hospitaal

Huis Dokter

Orania Ambulaans

Elektrisien

Loodgieter

Vir meer skakelnommers, gaan na…

Kalender

Opkomende inskrywings…

15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
Algemeen
15
May
Friday 15 May, 2026
- 16 May, 2026
12
Jun
Friday 12 June, 2026
- 13 June, 2026
5:00 pm
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am
25
Jun
Thursday 25 June, 2026
- 27 June, 2026
8:00 am

Vir meer kalender inskrywings, gaan na…